Vind foutkodes binne sekondes.


Moenie duisende rande by die mechanic mors net om uit te vind hoekom jou motor se liggies aan is nie. Hierdie kragtige diagnostiese skandeerder gee jou direkte toegang tot jou motor se rekenaar. Vind probleme vinnig uit, vee foutkodes self uit, en ry met totale gemoedsrus. F die mechanics

  • Werk op meeste SA motors: Ondersteun VW, Toyota, Ford, BMW en meer.
  • Onmiddellike Resultate: Lees en vee "Check Engine" liggies self uit.
  • Geld-Bespaarder: Betaal vir homself na net een gebruik.

Ek het R850 gespaar met die eerste gebruik! F die mechanics.

My VW se engine-liggie het aangekom en ek was bang vir die rekening. Ek het SmartRoadZA probeer en binne 2 minute geweet dis net 'n sensor wat skoonmaak nodig gehad het. Ek het die kode self uitgevee en die liggie is weg. Elke ou wat 'n kar ry in SA moet een van die hê!"

— Johan V., Pretoria

Sluit aan by duisende tevrede SA bestuurders

4.7/5 1200+ Tevrede Kliënte
Christo B.

Geld in my sak!

Ek was moeg daarvoor om elke keer R600 te betaal net om 'n liggie op my dashboard te laat afsit. Hierdie masjien het homself in een dag betaal. Werklik 'n noodsaaklikheid vir enige motoreienaar.
Dawie Erasmus

My kar loop weer seepglad!

Ek het nie besef my brandstofverbruik was so hoog as gevolg van 'n klein foutjie nie. SmartRoadZA het dit dadelik opgetel. Nadat ek dit reggemaak het, ry ek nou baie verder op 'n tenk. Dit het homself klaar betaal!
Anél du Toit

Geen meer skelm stories nie.

As n vrou voel dit soms of werktuigkundiges my probeer kans vat met pryse. Nou skandeer ek my eie kar met SmartRoadZA voor ek gaan. Ek weet presies wat fout is en niemand kan my meer liegstories vertel nie. Fantasties!
Hendrik Marais

Onontbeerlik vir langpad.

Ek ry gereeld tussen JHB en Kaapstad. Hierdie klein gadget gee my sulke gemoedsrus op die oop pad. As daar 'n liggie aankom in die middel van nêrens, weet ek dadelik of dit veilig is om verder te ry. Moenie sonder een reis nie